Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable's Rest

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Sable's Rest bied ruim en gerieflike ten volle selfsorg verblyf in Marlothpark, die ideale bestemming vir natuurliefhebbers wat op soek is na verblyf naby die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping wat onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed het. Daar is lugversorging in elke slaapkamer en die leefarea.

Die badkamer op die grondverdieping is rolstoelvriendelik met 'n stort en 'n bad. Die boonste verdieping beslaan 'n solderarea met 2 aparte slaapareas, waarvan een 2 stapelbeddens vir 4 kinders het, en die ander slaaparea het 'n koningingrootte-bed, bababedjie en 'n koffietafel met 2 stoele. Die badkamer op hierdie verdieping het 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea op die grondverdieping het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n eetarea en sitarea het 'n TV met Netflix op die MyFamily-kanaal. Die skuifdeur lei na die stoep met 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n ingeboude braai en boma, plonspoel en sitplek waar gaste die diere en voëls in die tuin kan besigtig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ilsa L
5.0
Amazing. Dit is pragtig skoon en netjies. Heerlik stil al is dit naby hoofpad. Stap sommer winkel toe. Plek is baie ruim. Erika is amazing.
Jul 2024
Lizelle L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het! Sable's Rest is 'n heerlike, goed toegeruste huis met absoluut alles wat jy nodig het. Ons het ook 'n s...
Sien meer
Jul 2024
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis weer besoek. Die huis is baie mooi en die moeite werd. Ek wil net vir die gasvrou baie dankie sê.
Jun 2024
Trellidor - Victor B
Besigheidsreis
5.0
We will use it again. Excellent, thank you to the host for her assistance, and the place is exceptional to stay at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Charlotte B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig, rustig en ontspannend. 'n Skoonmaker op die dag van vertrek sal die kersie op 'n wonderlike verblyf wees.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sable's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9eea9e9766f9c18cfe811f703b252b3fea18a013e3c54e7118af042f31bc93210f268c4c112dc173014bd81536b93e0c1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 11) 13 5 1 5 2608 Swartwitpens street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.344372 31.793821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang