Safari Moon Luxury Bush Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R6 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Safari Moon Luxury Bush Lodge bied 'n onvergeetlike, luukse bos-ervaring in die Groter Krugerwildtuin naby Hoedspruit. Hier sal gaste die perfekte wildervaring beleef.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastesuites wat slaapplek aan 2 volwassenes bied. Elke kamer is individueel versier en het lugversorging, 'n en suite-badkamer met geriewe, 'n haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Safari Moon Luxury Bush Lodge het veilige parkeerplek, 'n swembad, boma en 'n kroeg.
By dié lodge kan gaste hul safari 'n pasgemaakte affêre maak en daar is spesiale geleenthede om die Groot 5 te sien, soos vanuit 'n warmlugballon, 'n boot op die Blyderivier, masserings op die perseel of toere van die Laeveld vanaf God's Window. Daar is selfs wildritte per mikrovliegtuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Safari Moon Luxury Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang