Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Park Guest Farm

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R690 R621 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesberg geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die Vlakvark-eenheid is geskik vir 2 gaste en die slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel. Hierdie eenheid beskik ook oor WiFi en 'n TV.

Kapokbos het 'n slaapkamer wat met 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed ingerig is. Dié eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Hierdie eenheid beskik ook oor WiFi en 'n TV.

Veilige parkeerplek en 'n padstal is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Carmen R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic service, friendly staff, welcoming. It was lovely - peaceful and quiet. A special arrangement was made for us to leave at 5 a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Gerrit B
5.0
Gasvry. Dankie vir julle gasvryheid.
Okt 2024
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilig, skoon en ruim huisvesting. Vriendelike ontvangs. Heerlike oornagtuise.
Okt 2024
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Fabulous, and Pumlani cooked my steak perfectly!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Gerrit B
5.0
Gasvry. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Park Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R690
R 690 R 621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag, vir 2 mense 83 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang