Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 997 R1 797 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sage Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n tuin in West Beach, Kaapstad. Die kothuis is naby die strand en 'n paar restaurante. Daar is 'n privaat ingeslote tuin met 'n houtvuurwarmbad tussen die bome. Hierdie verblyf is in 'n groen tuin buite die stadsgedruis versteek en bied 'n afgesonderde en privaat toevlugsoord aan gaste.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en handdoeke vir die warmbad word voorsien.

Daar is 'n opvou-kampbedjie vir 1 kind. Laat weet asb. die bestuurder vooraf indien 'n kind saamkom sodat ekstra beddegoed en handdoeke voorsien kan word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, 7 L-drinkwater, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n slim-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook lugversorging en 'n hangmat buite in die tuin. Die kothuis gebruik boorgatwater en gaste moet seker maak hulle bring genoeg drinkwater saam in geval van beurtkrag.

Verwelkomingspakkies word voorsien en bevat Nespresso-koffiekapsules, toiletware, skoonmaakmiddels, sout, peper en toiletpapier.

Parkeerplek is vir 2 voertuie in die aangewese parkeerarea beskikbaar en sekuriteitskameras monitor die buitekant van die parkeerplek en is aan gewapende reaksie gekoppel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sage Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 997
R1 997 R1 797
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 997
R1 997 R1 797
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa0ba1cc3da0dc5005a8edd0406ac70dc1c8b1511866dc333fc8af1bf063ab5169e59b948de494d59a803bb548f9cd1a5bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 997 nouVanaf R1 797 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.810076125686 18.479795631877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang