Sage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sage is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n rustige omgewing en spog met 'n skilderagtige uitsig op die Langeberge in Montagu.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf net 'n stort óf 'n stort en 'n bad. Elkeen van hierdie slaapkamers lei na'n stoep met 'n berguitsig. Daar is ook buitestorte wat gaste kan gebruik. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien, lugbraaier, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n onthaalarea met gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n swembad met sonstoele en 'n binnehoftuin met 'n uitsig op Aasvoëlkransberg en Bloupunt. Hierdie verblyf het 'n alarmstelsel en daar is 'n omsetter vir beurtkrag. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Sage is gerieflik geleë en gaste kan restaurante en besienswaardighede verken. Dit is die ideale verblyf in Montagu.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Sage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang