Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints at Sea

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Saints at Sea is 'n moderne selfsorghuis met hoë plafonne en is die ideale toevlugsoord in 'n rustige omgewing.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Onbeperkte WiFi, 'n Nespresso-masjien en 'n ysmasjien is beskikbaar. Daar is 'n slim-TV met Netflix, YouTube, TuneIn en DStv. Die huis het plafonwaaiers wat met 'n afstandbeheer werk. Verder is daar 'n houtstoof, kaggel en 'n braai.

'n Wasmasjien, skottelgoedwasser, vyfplaatstoof, elektriese oond, potte en 'n etenstafel met sitplek vir 6 is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, eetgerei en breekware toegerus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saints at Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 6, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ee4eea0dd1ab4d777a5576082043b73d25fde855c242afaac2ee60d9823e95eeb185a792c49cdab9f552c33a8f3ce5013aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 6 Weste Street Dwarskerbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.687449531976 18.241401788955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang