Saints View Resort Unit 10
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 10 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die hartjie van die Hibuskuskus in KwaZulu-Natal. Saints View is stapafstand van die gewilde Unvongo-hoofswemstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 10 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamerarea vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en bad. Gaste moet asb. hul eie standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om TV te kyk.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en die sitkamer en hoofslaapkamer lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié luukse oord 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en 'n kristalhelder swembad wat ongelukkig nie tydens COVID-19 beskikbaar is nie. Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die aktiwiteite in die area is legio: Mac Banana met heerlike middagetes, verfbal, Deli en Bakkery, Mac Fish, spesialiteitswinkels, voëlkykdek, klimraam, kinderspeelterrein, skoenlapper-park en ponieritte. Op pad na Port Edward is die Wild Coast Casino. Lake Eland bied pragtige natuurskoon. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach, waar die kleinspan meer oor slange kan leer. By Shelly Beach is daar Must-Byt vis- en bootvaarte, diepsee-uitsigte en diepsee-swem. Verder is daar ook Pistols Saloon vir aandete en dans, net na Ramsgate.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 688
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang