Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Loft

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Salela-plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Loft is 'n selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, op die eienaar se werkende plaas. Dit is tussen Hazyview en Sabie geleë. Dit is ideaal vir 'n sakereisiger of vakansieganger wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur in die Laeveld.

Die ruim oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes met 2 klein kinders en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Kampbedjie en 'n dagbed vir kinders is ook beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, mini-skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.

Gaste kan die omliggende uitsigte oor die Sabieriviervallei vanaf die dek geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan die plaas verken deur om die boorde en landerye te stap, of die gemerkte staproete langs die privaat stuk van die Sabierivier te volg. Gaste kan 'n piekniek op die rivieroewer geniet. Hazyview is sowat 19 km weg, terwyl Sabie sowat 26 km ver is waar plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet kan word.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R536, Salela-plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Salela-plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0dce3625ec56a6541f0bcc47f91475c0282f2f789173a690f917767c44946c5aa04d356195a1e2831ffcdf634976d81c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R536 Salela Farm 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.044675707128 30.956311719211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456