Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Break Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Lane 24, Umhlali-strand, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salt Break Apartment is 'n knus lugversorgde oopplan-woonstel vir 2 mense, net 800 m vanaf Salt Rock se hoofstrand geleë.

Die woonstel op die eerste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Die sitarea is toegerus met 'n slim-TV en maak oop op 'n balkon met 'n Weber-braai en uitsigte oor die see in die verte.

Gaste het maklike toegang met via elektroniese hek. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Salt Break Apartment is binne 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 1,5 km vanaf die Salt Rock Country Club geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janine Y
Gesin met tieners
5.0
Lovely. Christo and Rene are very gracious hosts. I would stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Charlotte A
Saam met lewensmaat
5.0
We stayed from Tuesday and left on Friday. We had a most pleasant stay. Will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lisle B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker gewees. Dankie weereens. Alles was heerlik, lekker, gerieflik, pragtig skoon. Baie dankie, Rene. Ons maak weer 'n draai by jou! Baie...
Sien meer
Jul 2024
Leandre V
5.0
Fantasties. Die woonstel is pragtig, presies soos die fotos. Die ligging is perfek, naby die strand, winkels en restaurante. Daar is sterk WiFi, veili...
Sien meer
Jul 2024
Mallory B
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. The apartment is very beautiful and has everything you need for a few days breakaway. The host was a wonderful host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Milkwood Lane 24, Umhlali-strand, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Salt Break Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Lane 24, Umhlali-strand, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c072af5a75c4300d0f7d5d7e511c34de142c64194164c9ce25ca5668e579d91f31cbbfe8bc043cab5861166c1f7dab8261a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 24 Milkwood Lane Umhlali Beach 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.504063059874 31.229444489584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang