Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt River Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Bertus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lieflik! Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer van hul gebruik maak. Die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was vir ons 'n groot seëning gewees om daar te kon wees. Sien jul gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat julle by Salt River Lodge tuis gegaan het. Dit was baie aangenaam om jou en die familie te ontmoet.

Mieftaah A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderful. We had a wonderful stay, the surroundings were beautiful and peaceful, which paved the way for some wonderful memories. Would go back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Short and sweet. It was a quick overnight stay, and we found the accommodation pleasant to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Barry C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

4/5. Stay was okay. The place could do with a few changes. Furniture is very old, kitchen as well. TV in room not working, but the TV in the lounge was working. Bed very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Salt River Lodge
Good day Thank you for staying with Salt River Lodge.

Elmari W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wou nie terug kom nie. Fantasties! Vriendelike personeel, hulpvaardig en baie netjies. Sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynardt R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Geweldige plek, sal weer kom kuier! Baie netjies, alles wat jy nodig het en bekostigbaar. Kinders het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Goeie dag Raynardt Baie dankie dat u en u gesin by ons tuis gegaan het. Dit was 'n voorreg om u en u se gesin te ontmoet.

Mikayla F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Amazing. 120 out of 10. I really enjoyed my stay at Salt River Lodge. I'm in love with the place and also the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevonia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties, veilig en rustig. Salt River Lodge bied 'n rustige atmosfeer. Die huis en kamers is baie netjies. Personeel is baie vriendelik. Dit is 'n baie veilige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het Trevonia. Dit was baie aangenaam om u by ons te kon hê. Baie dankie vir die terugvoering aangaande jul verblyf by ons.

Jackie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike warm kuiertjie saam met die gesin. Waarde vir geld, skoon, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Hi Jackie Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het. Ons waardeer u terugvoering aangaande u verblyf, dit was baie aangenaam om u en u familie te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 364

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R891
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R891
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapseweg 153, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqx1vE7HwZaRcQWu8tQtDpFRkkFBgMwiZjDjgkSvpfWcgjSP4wO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag (plek vir 5) 107 5 1 5 153 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.035670667799 23.025745153427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang