Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Water House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marcelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lieflike verkwikking vir die siel. Mooi en netjiese selfsorg huisie, ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Lekker naby geleë aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Salt Water House was 5 stars! Baie mooi en rustig, met puik toerusting. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker plek! Pragtige plek en waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Prentjie mooi huisie naby die strand. Salt Water House is 'n baie lekker plek. Alles in die huis is kwaliteit en daar is alles wat mens nodig het. Stapafstand van die strand af. 5 sterre vir julle mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Heerlik ontspanne, goed uitgerus, jammer om terug te keer huis toe. Baie lekker gebly, dink Salt Water het 'n vinnige omset, plek was nie heeltemal so skoon soos verwag nie - massiewe spinnerak onder een koffietafel in die sitkamer, hordes miere wat oral loop - het my eie gif gaan koop daarvoor. Krag was af vir 'n ruk, geen vuurhoutjies om kerse aan die brand te steek nie - gelukkig het krag weer vinnig aangekom. Linne en handdoeke - spierwit en kraakvars - net 'n plesier om dit te gebruik. Pluspunt die motorhuis, alhoewel ons telkens die bure moes vra om nie die motorhuis se in- en uitgang toe te parkeer nie en dat hulle dieper moet intrek op hulle staanplek. Alles in ag geneem, sal ek steeds Salt Water House gebruik op Paternoster besoeke - regtig lekker daar gebly en gekuier op die patio.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Joubert N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie gerieflik en netjies. Sal enige tyd weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shonagh L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Comfortable house and great location. We were so happy with Salt Water House as it was stylish yet comfortable and clean and it was so close to the beach. Great to have the gas hob and LED light for load shedding and the braai on the veranda. We did miss having a clotheshorse or wash line to hang up towels. The outdoor shower would be the perfect location for this. Safe yet sunny. Even some hooks outside would help. We also had an issue with the oven door which we struggled to close and which later broke but thankfully didn't really affect our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mareza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Beautiful house with a seaside feel to it. Clean and tidy. Everything needed for self catering and just really a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekende ligging en fasiliteit Wonderlike huis. Goed geleë en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Awie Coraizen-keeromstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb297df337e00a326fae5cd07cf283813e356f1a202582ae17cf5d4266e39a40a73045e1e968493f64f166ebd5b90623ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 5 Awie Coraizen Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.805203668149 17.899473756552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang