Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Samango Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Stephen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lovely little spot for the night, highly recommend it. We had a lovely stay. Facility was sufficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariochall K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Vreeslik lekker, baie rustig, ongelooflik mooi uitsig en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ons het die kuiertjie by Samango Lodge baie geniet. Die gasvrou was baie hulpvaardig en behulpsaam gewees. Die kamers wat netjies en skoon. Die uitsig was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Vriendelik, stil en rustig. Baie aangename gasheer. Hulpvaardig. Blyplek is skoon en netjies. Alles is beskikbaar. Ekstra komberse. Genoeg breekware. Pooltafel om jouself te vermaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Excellent, lovely. Peaceful. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtig. Baie mooi, skoon, netjies en goed toegerus. Lapa is puik, gasvrou puik, en dan nog die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Samango Lodge. Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig van die buite-kombuis. Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om alles gerieflik en na smaak te maak. Dankie nogmaals vir die heerlike slaai wat Karin vir ons gestuur het. Ons het ook n heerlike stappie geneem en die natuurskoon bewonder en as voëlkyker kon ek twee nuwes op my lysie afmerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Friendly hospitality with a magnificent view. The hosts could not do enough to make us feel welcome. Facilities showed clear attention to detail with everything set out to make your stay convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Dit is stil en rustig daar. Ons het lekker gebly, gelees, ontspan, en elke dag gaan stap. Die gasvrou het ons ook bederf met 'n heerlike groentegereg by ons braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arusha G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Beautiful, breathtaking views, excellent hostess - very friendly and spoilt by Karin and Heinz Private with most breathtaking views, relaxing and so peaceful. Thanks for the wonderful 10 nights - back to the business of JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinz
Samango Lodge
Thank you, hope to see you guys soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Franschoek, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA372367ecb2046247b7d3c2a8efcd11a648c93f4cc7db5fdbbb355ff2c2b5ca503bf077ced36bc4cceda95b34ffc7e9c2df13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 R71 Franschoek 0730 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -23.871220041502 30.001250803471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang