Sambane Game Lodge
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koelemansrus-pad, Rietbokspruit-plaas, Moogophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sambane Game Lodge is in Limpopo en is 'n reservaat in privaat besit met 'n verskeidenheid wild insluitend 3 van die Groot 5 van Afrika. Die lodge bied gerieflike verblyf aan gesinne, vriende of klein groepe.
Verblyf word aangebied in 5 chalets en 2 kothuise. Elke chalet en kothuis het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die boma en braai-area is geïnspireer deur die bos en is die ideale plek om te ontspan in 'n natuurlike omgewing. Die kamp het ook 'n groot swembad wat ideaal is vir die warm somerdae.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Koelemansrus-pad, Rietbokspruit-plaas, Moogophong, 0560, Limpopo
Sien meer verblyf in Naboomspruit Mookgopong Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koelemansrus-pad, Rietbokspruit-plaas, Moogophong, 0560, Limpopo