Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Gabriel Homestead

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Riverside Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n uitsig oor 'n stroompie wat na die plaasdam vloei. Die eenheid is privaat en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die klein kombuis is met 'n yskassie, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus. Verder het die eenheid 'n privaat onderdakstoep met 'n uitsig oor die dam en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Willow Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is deel van die landgoed se oorspronklike kelder en het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid het 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Vineyard Quarters
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Vineyard Quarters is 'n semi-losstaande kothuis geleë op die pragtige historiese plaas, San Gabriel Homestead, wat dateer uit 1756 en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis wat histories deel van die slawekwartiere was, is later omskep in 'n somerhuisie vir gaste van regoor Europa. Die kothuis is die perfekte wegbreek vir 'n paartjie wat die vrede en rustigheid van die plaaslewe geniet, maar steeds sentraal geleë met die Kaapse Wynlande en groter Kaapstad reg voor die deur.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mr Bickerton Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis spog met 'n groot venstersitplek met 'n uitsig oor die San Gabriel-woud en 'n deel van die roostuine. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n outydse Defy-stoof, yskas-induksieplaat, stoof, mikrogolfoond en blou en wit antiek-breekware toegerus. Die kothuis is 'n opgeknapte, oorspronklike Kaapse-styl kothuis wat in 1754 voor die San Gabriel Manor House wat in 1756 opgerig is, gebou is. Die bekoorlike kothuis was die oorspronklike tuiste van Paul Hertzog en sy gesin, wat die plaas gestig het, tydens die bou van die herehuis. Mr Bickerton Cottage het destyds as die stalle gedien, maar is in die gastehuisie omskep en na Meneer Bickerton vernoem. Hy was 'n Engelsman wat uitBrittanje na die Kaap verhuis het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Olive Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande kothuis is vir 2 gaste geskik. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Verder het die kothuis 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. die kombuis is met 'n yskas, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die privaat stoep het gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Vineyard Family Cottage
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gangkombuis is met 'n yskas, ketel, outydse Defy-stoof en mikrogolfoond toegerus. Die kothuis beskik oor 'n groot stoep met tafels en stoele en 'n uitsig oor die pragtige, historiese roostuin en antieke fontein. Die gerieflike kamers is koel in die somer, knus in die winter en net 'n stappie van die swembad af. San Gabriel's Vineyard Cottage is deel van die erfenis van die Kaap en was deel van die oorspronklike slawekwartiere wat later in 'n somerkothuis vir gaste van regoor Europa omskep is. Die opgeknapte kothuis, met sy ouwêreldse bekoorlikheid, is die perfekte wegbreek vir familie of vriende wat die plaaslewe en die buitelewe geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wisteria Family Cottage
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is naby die boonste punt van die plaas en spog met 'n uitsig op die Helderberge. Dié plaaskothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskassie, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus. Verder is daar 'n privaat onderdakstoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Manor House
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Elke badkamer het 'n bad en stort. Die groot plaaskombuis is met 'n yskas, ketel, induksieplaat of stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n sit- en studeerarea. Die huis spog met 'n privaat swembad en elke kamer lei na die stoep by die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kothuise word 2 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank kuier. Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Gabriel Homestead, R44, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2251849d40ebc4001c006f5537039196b54e51012422ea86377ce0c09e7e83e2a8ce509b0dfd6beba7fef906e7578227b0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 San Gabriel Homestead R44 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.028886661708 18.828222155571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang