San Lameer Modern Apartment
Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 100R2 325 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Modern Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-villa op die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n kuswegbreek.
Die villa strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele in die eetarea. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n privaat dek met 'n buite-sitarea en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel, watertenks en 'n draagbare gaskooktoestel is beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, biblioteek en 'n geriefswinkel. Die Blouvlag-hoofstrand is naby die eenheid en het 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette sodat gaste veilig kan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 418
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Modern Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang