Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 10301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10301, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 10301 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging, 4 slaapkamers, 4 badkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n TV met DStv. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die dubbelverdieping-villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10301, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 10301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10301, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba5decd71f18b2dd8ef24bfd933546b3b6ae86e3b44c19ae3f8e0a8ba6838137867edfea9c3b5bf3f191dfbde74e0a10f93f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943471711846 30.290293693542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang