San Lameer Villa 10425
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10425, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 675R1 424 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 10425 is in die San Lameer-landgoed, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys bied volop wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 20 ha-natuurbewarea bied 'n 18 putjie-kampioengholfbaan met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot die Blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 77
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10425, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10425, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang