San Lameer Villa 1917
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 1917, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 1917 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging, 1 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is toiletpapier en seep vir die eerste dag van die verblyf en gaste moet daarna hul eie voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is sitplek vir 4 gaste in die eetarea. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
San Lameer Villa 1917 het nie 'n patio of braaigeriewe nie, maar daar is 'n klein, draagbare Weber-braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 1917, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 1917, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal