San Lameer Villa 1939
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1939, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 375 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 1939 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Dié villa met 2 slaapkamers het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort. Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir jou gerief. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1939, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1939, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal