Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2200

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Line G
Lang verblyf
4.0
Jan 2023

Toegeruste plekkie in veilige oord. Villa 2200 was baie veilig, goed toegerus en die skoonmaakdienste gerieflik. Die parkering het 'n moeilike ligging tydens 'n besige vakansie en 'n bietjie meer privaatheid wanneer mens buite wil kuier sal ideaal wees. Sal in die toekoms dalk ook beddegoed sonder enige vlekke verkies, alhoewel dit steeds skoon was. Lekker verblyf vir diegene wat heeldag uit is en dit meer vir slegs slaapplek wil gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en goed toegerus! Baie netjiese eenheid, uitstekend toegerus insluitend die volle DStv-pakket en WiFi. Die eenheid is goed geleë in San Lameer, sal definitief weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlike seevakansie! Die woonstel is baie netjies en alles wat 'n mens nodig het. Die estate is veilig en skoon en pragtige natuur! Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Cosy apartment. We had a lovely week at San Lameer and Villa 2200. The unit has everything you need for your self-catering stay and it's well-situated on the estate, with just a short walk to the beach or the hotel. The only downside is that it is on the main road; the estate was really busy during our stay, so it was quite noisy with the traffic and the guests and domestic workers/maintenance staff walking past. The outside patio is also not that private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shona M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Comfortable, well-equipped. Great to have a dishwasher, washing machine and tumble dryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Die eenheid is gerieflik, maar die krag en wateronderbrekings gaan fatale gevolge dra vir die verhuring. Die eienaars moet dringend voorsiening maak vir alternatiewe tot kragonderbrekings, bv gas.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lalita L
Kort verblyf
3.8
Apr 2022

Enjoyed my stay. Unit is very well equipped. Unit is very comfortable and well equipped with everything needed for a home away from home. There is a dishwasher, washing machine and tumble dryer for those staying for longer than a day or two, and the free WiFi is also great. Suggestions: To make kitchen cupboard space available for guests groceries, my mom and I had to leave our small amount of groceries on the kitchen counter as all the kitchen cupboards were either full of crockery or locked. To have a umbrella available for the table outside. To check the cleaners sweep / dust under the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theonette J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Absoluut fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring, pragtige dekor, luukse afronding en aandag aan elke detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Memorable experience, had an awesome time. San Lameer Estate is super beautiful, Villa 2200 was well prepared and cleaned. The host was welcoming and good to us. We also like the villa interior decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 418

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0224c6697fbaefeea026690753d5001c764fa36fa517f469ae9ea04cf2bdebd3724bdddcf448c9c6095c899ec643798425a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Lower South Coast Road San Lameer Villa 2200 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.942957857104 30.295743905004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang