San Lameer Villa 2521
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer 2521, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2521 is in die San Lameer-landgoed en op die derde verdieping van die gebou aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Dis geleë op 'n 200 hektaar-bewarea wat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 'n pragtige Blouvlagstrand.
Dié oopplan-ateljeevilla is stylvol ingerig en bied slaapplek aan 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die villa het ook 'n wasmasjien, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in die leefarea. Die woonstel kan slegs via trappe bereik word.
Gaste het toegang tot 'n patio met 'n gasbraaier en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer 2521, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2521 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer 2521, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal