San Lameer Villa 3014
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3014 is op die San Lameer-landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 lieflike Blouvlagstrande.
Dié drieslaapkamer-villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. San Lameer Villa 3014 het 'n kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n stoep.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdak-patio met patio-meubels en braaigeriewe. Die villa het 'n watertenk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed (R61), San Lameer Villa 3014, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal