San Lameer Villa 3502
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3502 is 'n selfsorg-eenheid op die San Lameer Gholflandgoed.
Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n groot voortuin.
Die landgoed bied toegang tot Marina-strand wat Blouvlagstatus het. Verder het die landgoed 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n 9 putjie mashie-gholfbaan, 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens, 'n restaurant, hotel en 'n spa.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 450
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3502 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal