Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Dollar @ The Dunes

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Marizel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely beach vibes! Communication with the host, 100%. You could smell the cleanliness of the unit as you entered, well equipped, nice walk to the beach for a sundowner and lovely braai area. Only downside is that the units are quite close to each other and you can hear a normal conversation from next door, but other than that a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Netjies en skoon, maar niks spesiaal nie. Die plekkie was netjies en skoon, maar die kombuis is baie basies toegerus. Daar kan gerus nog oop rakke bokant die enigste werkoppervlakte wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker. Alles lekker, maar die kombuis toerusting kan verbeter met nog 'n teelepel en 'n melkbeker ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mr D Russ C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Good value, well laid out. Definitely good value. Braai area is okay, but a broken outside chair (1 of 2) was reported with no response. Beware of photographs; it's not on or near the beach. WiFi is slow. Well laid out and equipped with DStv Sport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Teleurstellend daar is beter teen laer tariewe beskikbaar. Baie teleurstellend, ons het die foto's baie misleidend gevind, veral die foto van die strand het mens laat dink die strand is naby, maar die see is nie eers binne hoorafstand nie, en is slegs te voet bereikbaar meer as 1 km van die eenheid, met steil op- en afdraandes. Baie min mense met klein kindertjies en mense met gemiddelde fiksheid sal ooit daar by die strand uitkom. Die mure is papierdun en mens kan elke woord van die bure hoor. Die buitearea by die braai is verwaarloos en vuil.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige wegbreek. Fantastiese verblyf met al die geriewe en die omgewing is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies. Veilige oord, ons kon baie plekke besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die plek is baie mooi skoon. Ons het baie lekker gebly. Baie maklik om sleutel te kry en weer terug te kry - alles werk net goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conraad B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies baie mooi omgewing. Skoon, netjies baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Great place if you plan to spend most of your time out and about. Lovely walks and coffee shops around Plettenberg Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f810ca283bceb027137aa17c9418c63183ce5d69ac896a403b77038db69279234c67c98ed5cb477bf5ad90a4038bc980a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1 Keurboomstrand Road H40 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009840338726 23.422444068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang