Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sand Sleepers

Selfsorg
Do.
10de10Apr
Vr.
11de11Apr
Sa.
12de12Apr
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Di.
15de15Apr
Wo.
16de16Apr
Do.
17de17Apr
Vr.
18de18Apr
Sand Sleepers
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
R7 000
per eenh.
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Tariewe is op selfsorgbasis.

Rook is verbode by Sand Sleepers.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

DStv is beskikbaar gedurende spitsseisoen en die res van die jaar is DStv beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit mag dalk nie geskik wees vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

’n Grondpad lei na Sand Sleepers.

Die verblyf het koopkragmeters en gaste kan self krag koop.

Neem asb. kennis dat daar Chacma-bobbejane in die area is en gaste word gewaarsku dat hulle vrylik in hierdie bewarea rondloop. Hulle is wilde diere so moet hulle asb. nie voer nie en hou vensters en deure toe wanneer julle nie by die verblyf is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanweg 677, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr0fqnoUInMcf3Pk2KiRtAnY4ujeiIgaHHBiugz7CWZ95ywesnD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 677 Susan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345724149489 18.829199271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011