Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandalwood Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sandalwood Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lily O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily O

Sal weer by die gastehuis bly.

Gasvrou is uitstekend. Baie aangename verblyf.

Rachel R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R

Baie oulike rustige plek waar ons kon ontspan.

Baie dankie vir jou ekstra myl wat jy gegaan het om ons dogter gemaklik te maak en te help sorg dat haar mooi dag vir haar suksesvol afloop! Ons waardeer jou!

Adele R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

5-star service.

Our second time at this establishment, but definitely not our last. Will be back soon.

Wilna T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T

Maxine het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

Lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het. Lekker ontbyt.

Andrew P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew P

No issues at all.

Stay was great, perfect location, was very nice. But needs a refreshed new look.

Sandalwood Guest House se terugvoer

Good day Andrew

We thank you for your constructive review. We are happy to inform you that we are in the process of refurbishing the entire guesthouse. Trust that it will be done before your next visit!

Kind regards
Maxine

Sandalwood Guest House
Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Gerieflik, veilig en rustig.

Maxine en haar span is wonderlik. Baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Die tuin is pragtig en mens kan lekker op die stoep sit en kuier.

Eugene W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene W

Our family had a wonderful time staying at the guesthouse.

The owners were friendly, welcoming and assisted with our needs. I will definetly stay there again. Keep up the good work Sandalwood.

Sandalwood Guest House se terugvoer

Good day Eugene,

Thank you for taking the time to share your experience you had at Sandalwood Guesthouse!

We appreciate it and trust that we will see you and your family again in the near future!

Kind regards,
Maxine

Sandalwood Guest House
Louis Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Leon K

Goeie oornag verblyf.

Sekuriteit is goed. Plek is gestremdhede-vriendelik.

Antoine P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoine P

Beautiful premises.

Lovely place , friendly employees. Just load shedding and newly installed swop over of UPS power had an issue. I'm sure this should be resolved by now.

Sonet B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B

Heerlik geslaap, lekker ontbyt en baie gasvrye eienaar.

Ons het heerlik geslaap en het 'n baie lekker ontbyt geniet. Eienaar baie gasvry en vriendelik.

Marius W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Kuier en verblyf was baie aangenaam.

Ons kuier vir die 1 nag was baie aangenaam en ons was baie goed behandel. Al die personeel was baie hulpvaardig en gasvry.

Annelie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Baie lekker.

Ons verblyf was heel lekker. Die ontbyt was heerlik - dankie vir al die ekstra moeite & bederf. Ons sal beslis weer daar oornag.

Amanda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Pragtige akkommodasie

Lekker oornag daar. Baie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om my welkom te laat voel. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel en sal weer daar oornag.

Eddie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Great plek.

Baie mooi gastehuis. Stil en rustig met 'n wonderlike ontbyt. Sal hulle vir seker aanbeveel as jy in daai area is. Maxine het gesorg dat alles 100% is.

Sandalwood Guest House se terugvoer

Hallo Eddie
Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met Sandalwood Guesthouse te deel, dit word baie waardeer.
Ons sien graag uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete,
Maxine

Sandalwood Guest House
Estelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Jy voel dadelik tuis, pragtige plek.

Baie goeie diens ontvang van Maxine en Leon, baie dankie, sal beslis weer kom kuier!

Sandalwood Guest House se terugvoer

Goeiedag Estelle, dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel tydens u besoek aan Sandalwood Gastehuis, dit word baie waardeer.
Dankie ook vir die geduld wat u tydens 'n kragonderbreking aan die dag gelê het, dit is opmerklik en word hoogs waardeer. Ons sien daarna uit na julle volgende besoek aan ons!
Vriendelike groete
Maxine

Sandalwood Guest House
Alison D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Pleasant and comfortable stay.

Wonderful stay in this magnificent property. Awesome service. Highly recommend.

Delia N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia N

Soos jou eie huis!

Die verblyf was fantasties! Vriendelike ontvangs, pragtige dekor, skoon kamer, heerlike ontbyt! Wonderlike mense! Sal definitief weer bespreek!

Kobus G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Vriendelike personeel en gemaklike akkommodasie vir 'n weer besoek.

Sedert ons aankoms tot en met ons vertrek is ons baie goed behandel en gereeld gevra of ons iets nodig het. Kos was baie goed en sal ons graag weer wil oorbly.

Mirna V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna V

Baie gerieflik en uiters skoon.

Baie skoon en netjies met vriendelik en baie hulpvaardige gasvrou.

Leoni S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Uitmuntend.

Maxine is 'n baie gawe, vriendelike persoon en welkom laat voel. Sandal Guest House is hoogs aanbeveelbaar en beslis moeite werd om te gaan. Baie mooi binne en buite en baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3S3UHG8198WrIesE164RezXOAJ9p35QHXXY05dnCVo9N0vFt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Court Avenue Selection Park 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.28894 28.447453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang