SandDollar Seaside Getaway
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitz-weg 17, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SandDollar Seaside Getaway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se perseel in Kaap St. Francis. Dit is 'n entjie se stap vanaf die hoofstrand en die bekende Seal Point waar mense graag branderplankry.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Daar is 'n gedeelde swembad, 'n dek, buitestort, rakke vir branderplanke en braaigeriewe in die agterplaas. Gaste kan fietsry, in die natuurreservaat stap, die vuurtoring besoek, visvang of snorkel. Gaste kan pragtige sonopkomste en sonsondergange by Sunset Rock geniet en The Links-gholfbaan is net 'n entjie se ry vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- President Reitz-weg 17, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitz-weg 17, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang