Sandkorrel
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 110, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sandkorrel is 'n selfsorgeenheid in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid beslaan die onderste verdieping van die eienaars se huis en gaste het totale privaatheid.
Die verblyf is 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met basiese geriewe soos 'n stoof, oondjie, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die braaigeriewe buite gebruik.
Sandkorrel is 2 km van die strand af en 1 km van die plaaslike winkels en restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Geelhoutlaan 110, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandkorrel het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutlaan 110, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap