Sandkorrel
Beskrywing
Eenheid 3 is op die grondverdieping en het 'n aparte ingang. Dit kan as 'n onafhanklike kamer met 'n klein voorportaal bespreek word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik ook oor ingeboude kaste en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas en 'n tafel met 4 stoele toegerus is. Neem asb. kennis dat hierdie kamer nie toegang tot die ander areas het wanneer dit apart bespreek word nie en meer geskik is vir oornagverblyf. Daar is geen WiFi of braaifasiliteit nie en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie. Op versoek kan 'n gasbraai gereël word, mits die weer dit toelaat. Die kamer het nie 'n uitsig nie, maar die strand kan vanaf die voordeur gesien word en is 50 m vanaf die huis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 700 m is wat na die verblyf lei.
Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 het gedeeltelike see-uitsigte, is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang. Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas en klein wasbak toegerus is. Die kamer beskik oor ingeboude kaste en sekere DStv-kanale. 'n Draagbare braai kan gereël word as die weer dit toelaat. Neem asb. kennis dat hierdie kamer nie toegang tot die ander areas het wanneer dit apart bespreek word nie en meer geskik is vir oornagverblyf. Daar is geen WiFi nie en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 700 m is wat na die verblyf lei.
Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste en is net beskikbaar saam met die hoofhuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Gaste wat in die eenheid bly, het toegang tot die hoofhuis se geriewe. Die TV-kamer, wat DStv het, skakel die kamers aan mekaar. Daar is geen WiFi nie en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 700 m is wat na die verblyf lei.
Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang