Sandkorrel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandkorrel is op die waterfront van Weskusplek, Jacobsbaai en word omring deur die see aan 3 kante. Die eenheid kan as 'n geheel bespreek word of sommige van die kamers kan as onafhanklike kamers bespreek word.
Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die groot, gemeenskaplike etenstafel het sitplek vir 10 gaste en die sitarea spog met 3 rusbanke en 2 stoele. Die leefarea lei na die voorstoep wat 'n tafel, 6 stoele en 2 stoepbankies het. Dubbeldeure lei na die agterstoep en daar is sitplek vir 4 gaste.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en fietsry in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 136
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandkorrel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap