Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpatrys Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 70, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indien jy op soek is na luukse en stylvolle akkommodasie, wat rustigheid en stilte bied, asook tuisgemaakte maaltye en vriendelike gashere, is Sandpatrys Guest House die plek vir jou! Ons bied die ideale bosveldwegbreek vir jou.

Ons is in die westelike deel van Ellisras, op pad na Exxaro Grootgeluk Steenkoolmyn, Matimba en Medupi Kragstasie, geleë.

Ons is op die kortste pad tussen Gauteng en Botswana, via die Stockpoort- of Groblersbrug-grensposte.

Sandpatrys Guest House is 4 km van die Lephalale Mediclinic af.

Ons voorsien vir 'n verskeidenheid gaste, wat toeriste, jagters, sakereisigers, plaaslike vakansiegangers en meer insluit.

Sandpatrys bied 14 luukse en suite-kamers met WiFi en 12 het privaat ingange. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluisie, en veilige parkeerplek beskikbaar.

2 kamers het oopplan-badkamers en deel 'n ingang.

Daar is ook 'n tweeslaapkamerwoonstel op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anelize J
5.0
Sandpatrys word definitief aanbeveel. Het heerlik hier tuis gegaan. Het aan al my verwagtinge voldoen. Was vir my doeleinde sentraal geleë. Baie skoon...
Sien meer
May 2024
Wian H
Besigheidsreis
5.0
Dit was baie aangenaam. Sien sterre.
Mar 2024
Corrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal verseker aanbeveel aan enige iemand. Baie vriendelik ontvang met uitstekende diens. Baie dankie!
Jan 2024
Leanie B
Besigheidsreis
5.0
Perfek vir wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens, lekker kos, skoon en netjiese kamers.
Nov 2023
Elize H
5.0
Wonderlik! Soos altyd. Sal elke keer hier bly as ons in die omgewing is. Sien sterre.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kameeldoringstraat 70, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
  • Gaste dink Sandpatrys Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 70, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe70bfd4d8acbf04b5ec5906fbe63afceea406ccc1a2930a201c45aa70abd6cc0c6e096d7eaf103932d6aae2ac51e2d45ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 70 Kameeldoring Road Lephalale (Ellisras) 0557 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.684568801841 27.680870056127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang