Sandpiper Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandpiper Guest House is 'n lieflike gastehuis wat aan 'n inheemse woud in St. Lucia grens en dit word omring deur die iSimangaliso Vleilandpark. Die gastehuis bied B&B-verblyf en 'n swembad vir warm somersdae.
Gerieflike verblyf word in 6 en suite-gastekamers aangebied. Die kamers het lugversorging en van hulle het stoepe met 'n uitsig oor die swembad en woud. Gaste kan ook dalk wiold van daar af raaksien. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër en 'n yskassie. Van die kamers het slaapbanke vir ekstra gaste. 'n Kontinentale en Engelse ontbyt word daagliks op die stoep bedien.
Die gastehuis bied veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Gaste kan in die swembad afkoel of op die stoep met 'n skemerkelkie ontspan. Die ligging bied toegang tot restaurante, winkels en kunsvleitmarkies in St. Lucia.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sandpiper-straat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandpiper Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 17, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal