Sands Beach Breaks Umdloti
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cascades 86, Bellamontweg 17, Umdloti, 4320, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sands Beach Breaks Umdloti is 'n sakpas-selfsorgvakansiewoonstel op KwaZulu-Natal se Dolfynkus in die gewilde vakansiedorp, Umdloti. Die woonstel spog met manjifieke uitsigte oor die Indiese Oseaan waar walvisse en dolfyne besigtig kan word.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind onder 12 jaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Versoek asb. swemhanddoeke indien jy dit sou benodig. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n oopplan-eetarea, 'n sitarea met 'n platskerm-TV en vol DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamer en lugversorging in die leefarea.
Die balkon is perfek vir ontbyt, braai en buitelugetes. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gimnasium, 'n muurbalbaan, buitevermaakarea en braaigeriewe. Die kompleks is ten volle omhein en het sekuriteitstoegang deur die hoofhek, asook oornagsekuriteit.
Die woonstel is naby restaurante, winkels asook naby die strand en net 10 minute se ry vanaf die lughawe. Die perseel het 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, gimnasium, muurbalbane, buitelugvermaak en braaigeriewe.
Umdloti is 'n rustige kusdorp by die Mdlotiriviermonding noord van Durban. Dit is 'n baie gewilde vakansiebestemming en 'n tuiste vir sowat 3000 permanente inwoners. Dit is bekend vir natuurlike rotspoele wat 'n veilige swemarea skep, dolfyne wat naby die strand swem en walvisse wat in die baai bly tussen Julie en November.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 203
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Cascades 86, Bellamontweg 17, Umdloti, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sands Beach Breaks Umdloti het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cascades 86, Bellamontweg 17, Umdloti, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang