Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Lora E
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Na 'n lang dag was dit heerlik om in 'n skoon bed te kon klim en lekker rustig te kon slaap. Na 'n lang dag en aand op ons voete by die Aarbeifees was dit heerlik om in 'n skoon bed te kon klim en lekker te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Sandstone Lodge
Baie dankie! Kom gerus weer!!

Tersia K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie rustige oornag verblyf. Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

A little oasis. Great apartment with all you need, including a full kitchen, cleaning service, and good security. The WiFi was very good for work, and there was also a generator for load shedding. Braai facilities and an aircon were much needed in the heat wave. The host was nice, the welcome was efficient, and there was good shade from the trees. It is literally a little oasis in the area. I would recommend it for business travel and family getaways in the Harties region.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Sandstone Lodge
Dear Marcel, Thank you so much for the review. Hope to see you soon.

Salome C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rustig. Netjies, skoon en rustig. Dankie vir hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Sandstone Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Magda K
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Stil en rustig. Baie netjiese en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Sandstone Lodge
Baie dankie. Kom gerus weer!

Zonika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig. Skoon en netjies en genoeg komberse, maar matras net bietjie uitgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Dit was 'n wonderlike plekkie. Ons het so lekker gekuier, die beste diens wat 'n mens kan vra. Dankie aan julle en die wat so hulpvaardig was as jy rus vir jou siel soek is dit die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marli D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Alles wat jy kan nodig kry, is by Sandstone Lodge. Jou tuiste weg van die huis. Ons was ontvang met gasvryheid, alles is skoon en netjies, volledig toegerus, sagte handdoeke, gerieflike beddens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Sandstone Lodge
Baie dankie vir die mooi komplimente! Kom gerus weer.

Lynn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Love the place, highly recommended. Loved everything. The setting, the furniture, the gardens around the place, the decor, everything just blends in together setting a awesome peaceful mood for total relaxation. Lovely gardens. Quiet and peaceful. Interior is very clean and homely. Will definitely visit again. The place itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag
5.0
Mrt 2020

Goeie vriendelike diens. Goeie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3cd76d85a9b0b4e7f1f118aef5c5b926557f3285ebef0c9670e436d02e34006e4076bc1485c0f41bed5ec7bf83f7e3c72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Off the R511 Pretoria Road 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.673136066172 27.856442407396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang