Sandton Apartments Hydro
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grayston-rylaan 86, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
-
Vanaf
R890R801 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe bied. Die woonstelle is 1 km vanaf die Gautrein Sandtonstasie en 1,2 km vanaf Sandton City-winkelsentrum.
Elke selfsorgwoonstel is goed ingerig en beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n eetkamer in elke woonstel. Die leefareas het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die privaat badkamers het elkeen 'n bad en stort, asook gratis toiletware.
WiFi is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gratis en veilige ondergrondse parkeerplek is ook beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Grayston-rylaan 86, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
- Gaste dink Sandton Apartments Hydro het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grayston-rylaan 86, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang