Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Kuierhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plaashuis wat in die Montagu-omgewing op 'n skaapplaas skuil. Hierdie rustige Karooplaas bied pragtige natuurlike plante en Bloukraanvoëls. Gaste kan ons lieflike uitsigte oor die Karoo-landskap met berge in die agtergrond geniet.

Die plaashuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak, 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n binnebraai-area. Daar is ook buitebraaigeriewe beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, insluitend fietsry en stap. Daar is ook verskeie 4x4-roetes op die buurplase. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos Montagu Springs se warmwaterbronne wat 50 km ver is en Aquila Wildreservaat net 40 km ver.

As gevolg van die werkende aard van die plaas, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Koud en lekke (was daar nét voor sneeu geval het). Dit was nou 'n kuier om te onthou. Dankie, vir die verrassings - en dit was meer as genoeg vir ons ...
Sien meer
Jul 2024
Brandon G
Saam met vriende
5.0
Fantastic. This was definitely one of my best weekends away. I will go back to this amazing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Monique G
5.0
Baie lekker plaas bederfies, sal weer kom. Vreeslik geniet, die atmosfeer en gasvryheid is merkwaardig. Heerlike plaasbrode en tuisgebak ontvang. Baie...
Sien meer
Apr 2024
Mariana B
Saam met vriende
5.0
N ongelooflike rustige ervaring gewees. Dorina se vars gebakte brood en konfyt. Dit was ongelooflik!
Apr 2024
John G
Saam met vriende
5.0
Brill! Lovely, relaxed and private in the sole stay house on the property (other than the hosts' farmstead, a short walk through the bl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandvlei Kuierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang