Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Pearl Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sandy Pearl Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Uitstekende mense en plek! 10 uit 10.

Fantastiese mense, en 'n uitstekende blyplek. Was soos 'n huis weg van ons huis. Sal enige tyd weer daar bly!

Sandy Pearl Cottage se terugvoer

Hi daar...
Groot dankie vir die mooi review... Julle was awesome...
Groete,
Nadia en Jacques

Sandy Pearl Cottage
Sibongile M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M

Superb.

The owners were very welcoming and caring. We felt at home and the place is safe.

Sandy Pearl Cottage se terugvoer

Hi guys, thank you for the wonderful review. We really appreciate it.
Kind regards,
Nadia

Sandy Pearl Cottage
Mari K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

Snoesige gemak, rustigheid, vrede, liefde, veiligheid.

Hier is ek weer terug by Sandy Pearl Cottage vir nog 'n laaste dag se kuier saam met die gasvrou en gasheer op my pad terug huis toe. Het die laaste week van Julie 6 dae hier spandeer vir die eerste gedeelte van my Durban toer. Die eerste twee dae was die lekkerste slaap wat ek in lang tyd ingekry het, onbepland en lank uitstaande. Die cottage is nuut oorgedoen, snoesig en met die mooiste versierings. Baie gemaklike bed reg voor 'n TV teen die muur met Netflix, net soos ek daarvan hou. Die stort en toilet area is silwerskoon en die handdoeke is heerlik sag en nuut. Lekker ruikende gel-seep word verskaf in die stort en by die wasbak, maar ek bring altyd my eie want mens weet mos nooit. Koffie is gereed en die swembad is reg buite die deur. Dit is vreedsaam en stil hier agter, en parkering is reg langs die eenheid. Winkels is so 2 of 3 draaitjies weg. Goed vir 'n enkel reisiger of vir 'n paartjie. Privaatheid en veiligheid is gewaarborg. Die strand is so 2 km weg en te pragtig vir woorde. Ek kom weer kuier in die lente en dan braai ek myself donkerbruin in die son soos in die 80's toe ons nog kinders was. JY LEWE NET EEN KEER! Ek geniet dit baie hier. Dankie julle.

Sandy Pearl Cottage se terugvoer

Hi Mari...
Dit was wonderlik gewees om jou hier te hê, kannie wag om jou weer te sien nie...
Groete
Nadia & Jacques

Sandy Pearl Cottage
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emberton-weg 37, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c805de66d3164e711b242f4f3022c6e09be05020ea0035a54aedc911f6aaaea9c6eaa7a88c96ee190dad9281c932b71c7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 37 Emberton Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.9078007 31.0244443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang