Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SandyPaws

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henriette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, netjies en rustig. Rustige atmosfeer en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Skoon, netjiese plek. Eienaars was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very neat Airbnb, had everything we needed. It was a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Peaceful. Had a lovely stay, would recommend to a couple or family that need a breather from a busy schedule. Even though we went in the colder part of the year, the accommodation is surrounded by walking paths through the fynbos, which we enjoyed and could still sit at the beach and watch the waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en skoon. Stil en rustige area en eienaar hulpvaardig en vriendelik. Baie aangename plek. Ruim, skoon en netjies met alles wat benodig word vir selfsorg. Heerlike braai area en parkering onder 'n skadunet afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing, creating family memories, special, resting. Our family of 4 loved our stay. The host was awesome. I was very impressed with the quality and how neat the unit was. Will definitely come again to this lovely part of the world!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie wegbreek om deel van die natuur te wees, is goed vir jou siel. Gasvryheid soos nêrens anders nie en een nag is beslis te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

So gemaklik. Baie lekker naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal definitief aanbeveel vir enige een. Ons het heerlik gebly. Alles was soos ons verwag het, die ontvangs was baie goed net soos ons verblyf. As ons iets wou weet was daar onmiddellike aandag gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfekte, rustige plek. Lieflike plek. Was goed ontvang en gasvryheid is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang