Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sanlou

Mo.
21ste21Apr
Di.
22ste22Apr
Wo.
23ste23Apr
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Sanlou
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
R2 100
per nag
vir 4
R2 100
per nag
vir 4
R2 500
per nag
vir 4
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom maak van 'n rugsteunstelsel gebruik om te verseker dat gaste tydens beurtkrag saans die TV, WiFi en ligte kan gebruik.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reeling nie, en moet die perseel teen 23:00 verlaat.
Maksimum 2 honde is welkom met vooraf reëling. Daar is 'n ekstra fooi van R 200 per hond van toepassing.
Let dat die Jacuzzi Eskom-krag gebruik en dat gaste self krag vir die koopkragmeter moet aankoop.
Geen luidrugte musiek word toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 23:00 en 06:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwUDK2XSnrOEG8OylqR81qCsl28ydRqpO3r1VOw9X8LmcwMHU4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 8 Downing Street Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.68837849207 30.495783231213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011