Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Augrabies Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chivone D
1 nag
5.0
Jan 2025

Beautiful. Beautiful stay, excellent service, waterfall lights were a great experience to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilette E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Absoluut die moeite werd! Uiters netjies! Vriendelike personeel. Heerlike restaurant. Puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die chalet was netjies en skoon. Ons het die tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Net oor geslaap was rustig. Baie lekker gebly, dink net die tariewe is bietjie hoog en dan sluit dit nie hekfooi in nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Vir net 'n oornag was dit voldoende. Baie lekker gebly. Lyk nog dieselfde as 25 jaar gelede. Die gevlekte bank in die eenheid is grof. As daar WiFi is, het ons dit nie geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Clinton H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Beautiful spot. Service could be better. It's always nice. Just very hot in summer. This time there was an electrical fault, so no cooling or water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige deel van ons land. Heerlik gebly by Augrabies, huisie het 'n mooi uitsig, naby die valle en was goed toegerus. Vriendelike diens. Aanwysings in die park was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons verblyf was wonderlik en gerieflik. Ons verblyf was wonderlik. Alles was skoon en netjies. Die kos by die restaurant was ook uitstekend. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Jy word rustig in die natuur. Dit was 'n belewenis om te sien. Die verblyf was fantasties, gerieflik, baie netjies. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Awesome. Will come back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1530

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 303
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 303
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 438 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-waterval Nasionale Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Xm6zz3MpRmG5IMZl4iMB94xOqizwtXbx6rpYT6u7dPKgRatPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R303 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 Augrabies Falls National Park Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.593301 20.337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang