Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Letaba Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Patricia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very enjoyable. Very nice bungalow and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rus en ontspan. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike koel chalet in warm somerhitte was 'n seen. Ons het die verblyf terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Dit was ok. Die naaste vroulike ablusieblokke was toe. Die naaste aan ons, moes ons in die kar klim en ry. Te ver om te loop.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Brilliant. We once again had the most amazing stay and thanks to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Awesome. We once again had a wonderful stay and I will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie aangename ontvangs. Baie lekker. Absolute genot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Kos vir die siel. Heerlik rustig. Restaurant smaaklike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanre B
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie beindruk met Letaba kamp. Baie lekker gebly, tent was skoon en netjies. Kon leeus, hiëna, seekoei asook nagapies hoor in die vroeë oggendure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike tyd van rus en goeie weer. Baie diere gesien. Baie lekker gebly. Paar apies het kom pla, maar niks ernstigs nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1561

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 736 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIA11WzddWTPuQ1pGe0RFBYa2qzQ3R8E8weMAGGGop8zQGD7nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Off the R71 Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.85446 31.574426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang