Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Lower Sabie Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike ontspannende verblyf. Baie lekker. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige area en sal SANParks Lower Sabie Rest Camp aanbeveel. Maak 'n draai by Sunset Dam. Die rondawel het meer gehad as wat ons aanvanklik gedink het. Ekstra komberse, handdoeke en seep is voorsien. Pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikolaus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Just beautiful. My favourite rest camp in the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Excellent location and more facilities than expected. Our stay was fantastic. After staying at other camps, we were surprised to find a toaster, kettle, cutlery and crockery in the basic unit. You don't have as much privacy due to other people being right next to you, but that didn't bother us as we were out most of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

WiFi alleen in restaurant, maar ja dat is in elk kamp. Voor 1 nacht oké. Airconditioning nieuw maar ja als het stroom meer uit valt dan in andere huisjes. Restaurant geen agegator dus zonder ontbijt op pad jammer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Werno G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Aangenaam maar baie duur. Ons het in een van die bungalows gebly wat 'n badkamer en stoep by gehad het. Die eenheid se dak was vol vlermuise en gevolglik was daar 'n baie slegte reuk wat heeltyd rondgehang het. Verder is dit goed ingerig, maar regtig baie duur vir dit wat mens kry. Ek dink nie ons sal sommer weer daar bly in die toekoms nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nanique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Tydloos, spesiaal en kosbaar. Ons het heerlik gekamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Rustig Baie gesien, kamp geriewe wel oud, maar skoon. Geen vulstasie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Uncomfortable in camp and lekker out of it. They have a serious bat issue, the whole place stinks of bat poo and urine and it is everywhere. You cannot leave anything uncovered because of the bats. The smell is unbearable and they are out of control with the bats. The only time you can enjoy is driving round the park and sightseeing. You have to disinfect everything when you get home. They are even inside the bungalows so the smell is constant. Bedding needs to be replaced, covers are stained and even the pillows are very old and frayed. At least the food was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deidre V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Kruger Ja, behalwe die bat smell was baie erg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1401

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 461 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S82, Nasionale Krugerwildtuin, Skukuza, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVETlVzFtwHIgkDEWWH4Qt8ton2NtEQFMHzQhsJVJUww4g51cj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Off the S82 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.119886140677 31.915125830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang