SANParks Mopani Rest Camp
- Kapasiteit: 494 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
- Vanaf R1 555 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Mopani Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die oewer van die Pionierdam. Die rustige, stylvolle ruskamp is na die mopane veld, wat die kamp omring, vernoem en skuil tussen die koppies en die Mopanie-bome. Daar is 'n unieke kenmerkende kremetartboom in die hartjie van die kamp. Die plantegroei in die kamp is ongerep en dra by tot die unieke atmosfeer van die kamp.
Die Mopani Rest Camp bied 'n kafeteria, winkel, restaurant, klein OTM in die restaurant, dameskroeg met 'n TV, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise met ablusieblokke, braaigeriewe, 'n piekniekarea vir dagbesoekers en 'n swembad vir oornaggaste.
Doendinge by Mopanie Rest Camp sluit begeleide staproetes, asook wildritte met veldgidse in die oggend, middag of nag in. Gaste kan 'n bosontbyt en bosbraai, en filmvertonings oor wild geniet. Shipandani oornag-voëlhut is 4 km buite die kamp, en die Steenbokskeerkring is 12 km noord van die kamp af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1415
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
- Gaste dink SANParks Mopani Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Limpopo
- Kapasiteit: 494 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang