Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mosu Lodge

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmari K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Heerlike, rustige wegbreek. Mosu is nie ver van Kimberley af nie. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek vir 'n groep vriende of gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2022

Lieflike verrassing in die middel van nêrens en êrens! Lieflike chalets met mooiste uitsig. Grondpad was moeite, maar beloning die moeite werd! Was gelukkig om 'n verskeidenheid wild te sien. Heerlike braaiplek. Sal 'n kuier daar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

By Mokala vind jou siel rus. Soos altyd is Mokala vir ons 'n hartsplek waar ons regtig rus kan vind. Behalwe vir die diere is die voëls 'n groot bonus aangesien ons voëlkykers is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Very comfortable and relaxing. On our arrival at approximately 16h00 we were greeted by a whole host of various antelope which made the trip worthwhile, so much so that we would love to visit again. A word of warning for those with sedan vehicles, rather avoid using the Lilydale road to and from the N12 as the corrugations are extreme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Lekker gewees. Baie lekker dag gewees. Verblyf was lekker, baie diere gesien en die game drive-gids het homself goed van sy taak gekwyt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anien B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2019

Awesome plek. Ons probeer elke keer as ons in Kimberley se omgewing is, daar te gaan bly. Die rustigheid en natuurskoon is fantasties en ek kan dit vir almal aanbeveel. Kos in die restaurant is altyd lekker en huisies goed ingerig. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izelle G
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2019

Rustige naweek wegbreek in die natuur! Rustige atmosfeer naby die natuur! Wye verskeidenheid wild om te besigtig. Vriendelike diens en netjiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2019

Was baie lekker. Sal dit altyd weer wil besoek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1389

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 313
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 313
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi0WW6xh3a8XyAUQUMRI96EnTrvcwZ1r1GEGY6UWvKnZ3VVeMuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.172535 24.350264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang