Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Paulo P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Good. It was good, very clean. Unfortunately, in our hut, the fun was not working; otherwise, it was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer teruggaan. Kruger Wildtuin is altyd 'n wenner. Maar ongelukkig word onderhoud op infrastruktuur nie gesien as 'n prioriteit nie, wat baie hartseer is. Glo nie toekomstige generasies sal die Kruger Wildtuin kan gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en gerieflik. Baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus vir die siel. Fantasties soos altyd, het die swembad vreeslik geniet, kamer was skoon en netjies, heerlik langs die draad gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly in Pretoriuskop. Gerieflik, netjies, skoon. Lieflike week geniet in Pretoriuskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing! Ons het amazing gebly vir die 7 nagte wat ons daar was. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie O
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Lekker as bereid is om te kamp. Geen toilet of yskas in rondawel. Was lekker, net nie geskik vir mense wat sukkel om te loop. My vriendin kan nie ver loop nie, so moes op en af ry na kleedkamers oor geen toilet in rondawel. Sal as weer gaan opgradeer na een met yskas en toilet. Die yskas is ook 'n groot probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2025

Redelik gemaklik, maar ook gefrustreerd. Die Rus Kamp het bietjie werk nodig, die gras was lank, kragpunte het 90% van die tyd nie gewerk nie. Die winkel het meestal van die tyd laag op sekere produkte gehardloop, dieselfde met die Wimpy restaurant wat helfte van hul spyskaart nie kan lewer a.g.v. geen produkte nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wendy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Look out for the sable. The perfect base to explore the woodlands in this part of the Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie geniet! Baie lekker gebly. Netjies en skoon! Oulike swembadarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1561

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 618 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Bl9uxP2TboFRdOPQRYMkSjbjswoDAtQ2ajFwX2Jt1Fe9za63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 Off the R538 Kruger National Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.168590866399 31.268729542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang