SANParks Shimuwini Bushveld Camp
Beskrywing
Hierdie kothuise beskik elkeen oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea, en 'n onderdakpatio met 'n kombuisie en 'n eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak en daar is deure wat na die slaapkamer en die leefarea lei. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die patio het 'n etenstafel en stoele, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-warmplaat, kookgerei, eetgerei, breekware en 'n opwasbak. Elke eenheid het sy eie braaiplek. Daar is nie kragpunte in die eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. 1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Huisreëls
Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.
Slegs in noodgevalle word laat aankoms vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek toegelaat onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
* Geen aankoms later as 21:00 onder geen omstandighede word toegelaat nie.
* 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereÎl word
* Bewys van noodgeval vir vertraagde aankoms sal aangevra sal word.
'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie.
Daar is nie kragpunte vir toebehore in die eenhede nie. Daar is beperkte plek om klein elektriese items soos skootrekenaars, flitse, selfone en tandeborsels by ontvangs te herlaai.
Daar is nie 'n restaurant of OTM-geriewe by Shimuwini nie.
Daar is geen winkels of restaurante beskikbaar nie.
Geen OTM-geriewe.
Alle verblyf, ablusie en kombuisgeriewe word deur skoonmaakpersoneel skoongemaak op ’n daaglikse basis.
Anders as ’n bank (wat net Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggend oop is) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die Park beskikbaar nie.
Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.
Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.
Neem asb. kennis van die hektye:
Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea, en 'n onderdakpatio met 'n kombuisie en 'n eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak en daar is deure wat na die slaapkamer en die leefarea lei. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die patio het 'n etenstafel en stoele, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-warmplaat, kookgerei, eetgerei, breekware en 'n opwasbak. Elke eenheid het sy eie braaiplek. Daar is nie kragpunte in die eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. 1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Huisreëls
Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.
Slegs in noodgevalle word laat aankoms vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek toegelaat onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
* Geen aankoms later as 21:00 onder geen omstandighede word toegelaat nie.
* 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereÎl word
* Bewys van noodgeval vir vertraagde aankoms sal aangevra sal word.
'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie.
Daar is nie kragpunte vir toebehore in die eenhede nie. Daar is beperkte plek om klein elektriese items soos skootrekenaars, flitse, selfone en tandeborsels by ontvangs te herlaai.
Daar is nie 'n restaurant of OTM-geriewe by Shimuwini nie.
Daar is geen winkels of restaurante beskikbaar nie.
Geen OTM-geriewe.
Alle verblyf, ablusie en kombuisgeriewe word deur skoonmaakpersoneel skoongemaak op ’n daaglikse basis.
Anders as ’n bank (wat net Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggend oop is) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die Park beskikbaar nie.
Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.
Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.
Neem asb. kennis van die hektye:
Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n onderdakpatio met 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware, asook 'n opwasbak. Die beskutte patio het 'n etenstafel en stoele. Elke eenheid het sy eie braaiplek. Daar is nie kragpunte in die eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. 1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Huisreëls
Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.
Slegs in noodgevalle word laat aankoms vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek toegelaat onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
* Geen aankoms later as 21:00 onder geen omstandighede word toegelaat nie.
* 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereÎl word
* Bewys van noodgeval vir vertraagde aankoms sal aangevra sal word.
'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie.
Daar is nie kragpunte vir toebehore in die eenhede nie. Daar is beperkte plek om klein elektriese items soos skootrekenaars, flitse, selfone en tandeborsels by ontvangs te herlaai.
Daar is nie 'n restaurant of OTM-geriewe by Shimuwini nie.
Daar is geen winkels of restaurante beskikbaar nie.
Geen OTM-geriewe.
Alle verblyf, ablusie en kombuisgeriewe word deur skoonmaakpersoneel skoongemaak op ’n daaglikse basis.
Anders as ’n bank (wat net Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggend oop is) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die Park beskikbaar nie.
Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.
Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.
Neem asb. kennis van die hektye:
Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n beskutte patio met buitemeubels. Daar is 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet in elke slaapkamer. Daar is 'n buitestort vir 'n privaat stortsessie onder die sterre. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei en breekware, asook 'n opwasbak. Die leefarea het 2 leunstoele en 'n plafonwaaier. Die eetarea is buite op die groot patio wat gedeeltelik toegebou is en het 3 koffietafels, 6 stoele en sy eie braaiplek. Daar is nie kragpunte in die eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. 1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Huisreëls
Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.
Slegs in noodgevalle word laat aankoms vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek toegelaat onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
* Geen aankoms later as 21:00 onder geen omstandighede word toegelaat nie.
* 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereÎl word
* Bewys van noodgeval vir vertraagde aankoms sal aangevra sal word.
'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie.
Daar is nie kragpunte vir toebehore in die eenhede nie. Daar is beperkte plek om klein elektriese items soos skootrekenaars, flitse, selfone en tandeborsels by ontvangs te herlaai.
Daar is nie 'n restaurant of OTM-geriewe by Shimuwini nie.
Daar is geen winkels of restaurante beskikbaar nie.
Geen OTM-geriewe.
Alle verblyf, ablusie en kombuisgeriewe word deur skoonmaakpersoneel skoongemaak op ’n daaglikse basis.
Anders as ’n bank (wat net Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggend oop is) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die Park beskikbaar nie.
Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.
Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.
Neem asb. kennis van die hektye:
Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00
Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
- Kapasiteit: 71 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shimuwini Camp-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang