SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp
Beskrywing
'n Maksimum 6 kampeerders, 1 karavaan en 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die terreine maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Dié terrein het nie kragpunte nie. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein. vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
'n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan en 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die terreine maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Hierdie terrein het nie kragpunte nie. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein. Vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
'n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan en 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die terrein maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Die terrein het ook kragpunte. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampstaanplek. Vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié kampeerterrein is slegs geskik vir tente, nie karavane nie. 'n Maksimum 6 kampeerders, 1 tent en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Die terreine maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Die terrein het ook kragpunte. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die staanplek. Vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié kampeerterrein is aan die oewer van die Touwrivier geleë en 'n maksimum van 6 kampeerders, 1 tent en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Die terrein maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Die terrein het ook kragpunte. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein. Vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié kampeerterreine is aan die oewer van die Touwrivier geleë en 'n maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan en 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die terreine maak gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke en opwasgeriewe. Die terreine het ook kragpunte. Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein. Vir ekstra voertuie sal 'n addisionele fooi per nag gehef word.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Elke rondawel het 2 enkelbeddens, 2 stoele en 'n tafel, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, basiese kookgerei, eetgerei en breekware. Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusieblokke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Elke rondawel het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 2 stoele en 'n tafel, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, basiese kookgerei, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet

Dié houthuise is 30 m vanaf die ablusieblokke en is rolstoelvriendelik. Die houthuisie het 'n helling vir rolstoeltoegang, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n dek. Die houthuisie maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié eenhede het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n dek. Die houthuisies maak ook gebruik van die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié houthuisies het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n dek. Die houthuisies deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n oond.

Dié houthuisies het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer bied toegang tot 'n dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié houthuisies het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer bied toegang tot 'n dek met 'n etenstafel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakpatio met 'n piekniektafel en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié eenheid is rolstoelvriendelik en het wye deure, inrol-storte, relings en drukarms. Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakpatio met 'n piekniektafel en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié kothuise het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en broodrooster. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakpatio met 'n piekniekbank en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié houthuisie het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
Beskrywing
Dié houthuisies het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het net 'n stort. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R170 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID wanneer besoekers die park betree.
Let asb. op SANParke Wildernis Ebb-en-Flow Rest Camp hek-ure:
Suidkamp:
07:00 tot 18:00
Gaste wat na 18:00 aankom, moet na die hoofhek by die Suidkamp gaan, waar die sekuriteitswag sal help met die inklokprosedure.
Wilderness Ebb-and-Flow se ontvangskantoor sluit om 17:30.
Gaste wat laat-inklok na 17:30 sal by die Hoofingangshek by die Suidkamp gehelp word. Serpentine Bridge-hek dien nie meer as 'n ingangshek na Ebb-and-Flow se Suidkamp nie. Dit is slegs 'n dienshek.
Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige ander organisme, lewend of dood, mag uit die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.
Vir die kampeerplekke:
Sommige kampeerplekke by die Ebb-and-Flow Rest Camp is toegerus met 220 V-kragpunte. Hierdie kragpunte is slegs vir karavane. Om die normale driepuntprop te gebruik, moet jy die regte koppelstuk saambring.
Vooraf goedkeuring moet verkry word van die bestuur indien addisionele tente benodig word op die kampeerterrein.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.
- Kapasiteit: 986 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N2, Wildernis-gedeelte, Tuinroete Nasionale Park, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang