Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santini Village 103

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Avela R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Great value for money. The place was amazing, clean and definitely worth it. We enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wolfgang Walle W
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2019

Ruim, baie skoon en netjiese mooi plek, slegs een nag oorgeslaap. Die inkloktyd van 15:00 (gewoond aan 14:00) en uitklok van 09:00 (gewoonlik alle plekke 10:00) was ongerieflik. Baie dankie aan Irene van Accomodation Bureau wat toegeeflik was met die vroeër inklok. Daar was geen koffie of tee beskikbaar met aankoms, alhoewel dit selfsorg is, is ons ondervinding dat dit wel by ander soortgelyke selfsorgeenhede beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venita
Santini Village 103
Dear Wolfgang, It was a pleasure hosting you and we thank you for your constructive feedback. We look forward to welcoming you back. Take care, Accommodation Bureau

Lissetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Excellent accommodation. Comfortable and spacious accommodation. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santini Village-kompleks, Langs Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkcm3Xm7S5fsVrQ6Zy2Jokoz0sE6UdLpDNwRIRWsX47ag4Dn3Cr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Santini Village Complex Off Bowtie Drive 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.0489659 23.3611152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang