Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Suites

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker heerlik uitgerus en reg vir die lang pad gewees. Fantasties, die gasvrou is baie vriendelik en laat jou so tuis voel. Dis hoekom ons elke keer terug gaan, ons kan niks verkeerd van die pragtige plek sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Thank you Ronnie for the beautiful review. We love sharing the Spirit of Santorini with you and your family!

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastien sal weer en weer daar oorslaap. Alles baie baie mooi en netjies, ons gasvrou was baie vriendelik soos altyd. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel en sal gereeld van hulle dienste gebruik maak indien ons daar moet verby gaan. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus en die veiligheid van julle plekkie, maar slaap sommer lekker as jy weet alles is veilig toegemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Thank you Ronnie for the wonderful review, it's always our pleasure to welcome you at Santorini. Enjoy the vacation. Trust we will see you soon. Warmest regards, Christine from Santorini.

Rosalinde E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit is die oulikste en rustigste plek, pragtige dekor en tuin. Die eienaar het ons so tuis laat voel en ons sal beslis weer daar bly. Ons was net bekommerd oor ons voertuig in die verskriklike hitte buite en dan natuurlik die gewone donderstorms met moontlike hael wat Newcastle altyd kry. Miskien dalk afdakke vir voertuie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine C
1 nag
5.0
Feb 2024

Home away from home. This was a business trip for me. The room and facilities were great. I did not realise how prepared for load shedding. Great to know for my next trip. So peaceful and a perfect place for me to catch up on my work. Staff and owner were awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Thank you, Claudine. We appreciate your support and trust. We look forward to seeing you again soon.

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Net een woord fantasties. Ons het heerlik geslaap, rustig, geen bekommernis oor ons voertuig nie. Alles was so mooi perfek. Sal enige tyd weer by hulle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Thank you Ronnie for your continued support. It's an absolute pleasure to host. We look forward to your next visit at Santorini!

Chanelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Stunning verblyf en goeie diens. Stunning gastehuis, baie goed geleë. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Armond M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Baie mooi plek en baie lekker geslaap. Ek en my verloofde het ons verblyf baie geniet en ons sal baie graag weer terug gaan. So vir seker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jules V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very nice place. Very comfortable and lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beste gastehuis. Vriendelike diens. Baie lekker ontbyt. Christine is 'n wonderlike gasvrou. Vanaf aankoms tot vertrek, is ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Hello Gys Once again we thank you for the support and wonderful review you are most welcome to enjoy the Spirit of Santorini if you are on route again Warmest Regards Christine'

Jannie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly! Die gastehuis het alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Baie mooi plek, die fynere detail het dit nog beter gemaak. Sal die gastehuis definitief vir enige iemand aanbeveel en sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Santorini Suites
Thank you Tiaan for the support as well lovely review Much appreciated Warm Regards Christine'

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1OTdhNzA1LWU4YWUtNDY2Mi1hNjc1LWFhNTBlYTc3ODgxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 130 Victoria Street Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.727205176767 29.926770375394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang