Santorini Suites
Beskrywing
Hierdie ruim gesin-suite is 55 m² groot en is geskik vir wittebroodpaartjies en diegene wat op soek is na luukse. Elke suite is elegant ingerig en die pragtige kleurskakerings en stylvolle dekor sal jou van jou asem beroof. Daar is 'n oopplan-sitkamer, studeerkamer en aantrekkamer, 'n aparte driekwartslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n luukse stort, hoekbad en 'n wasbakeenheid van marmer. Die veilige privaat terras is net langs die sitkamer en is ideaal vir vir al fresco-etes en skemerkelkies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste wat laat uitklok betaal 'n heffing wat gelykstaande is aan 1 dag se akkommodasie.
- Santorini Suites het ongelukkig nie kredietkaartfasiliteite nie, maar gaste si welkom om per EFO (elektroniese fondsoorplasing) of met kontant te betaal met vertrek.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste is welkom om op die terrasse of in die binnehof te rook.
- Santorini Suites is 'n boetiek-gastehuis wat spesifiek voorsiening maak vir die voorkeure van oordeelkundige gaste. Alhoewel ons onder spesiale omstandighede voorsiening kan maak vir die jonger lede van jou gesin, moet gaste asseblief besef dat die atmosfeer en geriewe nie geskik is vir die behoefte van kinders nie.
- Santorini Suites aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verlies van- of skade aan gaste en hulle besoekers se waardevolle artikels of eiendom nie.
- Alhoewel ons alles in ons vermoë doen om die veiligheid van ons gaste en hul besittings te verseker, sal Santorini Suites nie op enige wyse aanspreeklik gehou word vir enige iets wat met ons gaste of hul eiendom gebeur nie.
- Indien gaste of hul besoekers enige verlies of skade van Santorini Suites veroorsaak, sal hul verantwoordelik gehou word vir die volle bedrag wat dit kos om die verlies of skade ongedaan te maak.
- Reg van toegang voorbehou deur Santorini Suites.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Boheemse suite is 45 m² groot en spog met hope karakter en onderbeklemtoonde luukse. Toegerus met 'n oopplan-sitkamer en 'n aparte aantrekkamer met 'n unieke Mediterreense bad- en stort-eenheid. Die suite bied ook panoramiese uitsigte oor die inheemse tuin en die berge vanaf die privaat sitkamer en die dagbed op die terras.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste wat laat uitklok betaal 'n heffing wat gelykstaande is aan 1 dag se akkommodasie.
- Santorini Suites het ongelukkig nie kredietkaartfasiliteite nie, maar gaste si welkom om per EFO (elektroniese fondsoorplasing) of met kontant te betaal met vertrek.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste is welkom om op die terrasse of in die binnehof te rook.
- Santorini Suites is 'n boetiek-gastehuis wat spesifiek voorsiening maak vir die voorkeure van oordeelkundige gaste. Alhoewel ons onder spesiale omstandighede voorsiening kan maak vir die jonger lede van jou gesin, moet gaste asseblief besef dat die atmosfeer en geriewe nie geskik is vir die behoefte van kinders nie.
- Santorini Suites aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verlies van- of skade aan gaste en hulle besoekers se waardevolle artikels of eiendom nie.
- Alhoewel ons alles in ons vermoë doen om die veiligheid van ons gaste en hul besittings te verseker, sal Santorini Suites nie op enige wyse aanspreeklik gehou word vir enige iets wat met ons gaste of hul eiendom gebeur nie.
- Indien gaste of hul besoekers enige verlies of skade van Santorini Suites veroorsaak, sal hul verantwoordelik gehou word vir die volle bedrag wat dit kos om die verlies of skade ongedaan te maak.
- Reg van toegang voorbehou deur Santorini Suites.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie unieke, bekoorlike suite is 40 m² groot en loop oor van Marokkaanse flair. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n Mediterreense bad- en storteenheid. En die oopplan-sitkamer en kombuisie het 'n uitsig oor die swembadarea en die welige, tropiese tuin. Daar is ook 'n privaat ingang na die binnehof wat nét die plek is vir 'n mengeldrankie of 'n afkoelsessie in die afgesonderde swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Gaste wat laat uitklok betaal 'n heffing wat gelykstaande is aan 1 dag se akkommodasie.
- Santorini Suites het ongelukkig nie kredietkaartfasiliteite nie, maar gaste si welkom om per EFO (elektroniese fondsoorplasing) of met kontant te betaal met vertrek.
- Rook is verbode in die gastehuis, maar gaste is welkom om op die terrasse of in die binnehof te rook.
- Santorini Suites is 'n boetiek-gastehuis wat spesifiek voorsiening maak vir die voorkeure van oordeelkundige gaste. Alhoewel ons onder spesiale omstandighede voorsiening kan maak vir die jonger lede van jou gesin, moet gaste asseblief besef dat die atmosfeer en geriewe nie geskik is vir die behoefte van kinders nie.
- Santorini Suites aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verlies van- of skade aan gaste en hulle besoekers se waardevolle artikels of eiendom nie.
- Alhoewel ons alles in ons vermoë doen om die veiligheid van ons gaste en hul besittings te verseker, sal Santorini Suites nie op enige wyse aanspreeklik gehou word vir enige iets wat met ons gaste of hul eiendom gebeur nie.
- Indien gaste of hul besoekers enige verlies of skade van Santorini Suites veroorsaak, sal hul verantwoordelik gehou word vir die volle bedrag wat dit kos om die verlies of skade ongedaan te maak.
- Reg van toegang voorbehou deur Santorini Suites.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang